Ons hou weer fisiese eredienste! Dit is wonderlik! Indien jy gedurende die week nog van ons digitale preke/inhoud wil bekom, gaan maak ‘n draai op ons aanlyn platforms. Maak asb. seker dat jy ons op sosiale media volg:
Facebook: https://www.facebook.com/simondiumfamiliekerk
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCaZMZ7tPlqq_75cxpSFTHaA