Etiket: Feeste
-
Al Die Bybelse Feeste Wys Na Jesus – Deel 2: Die Lente Feeste
Die volgende stel feeste kom in die Lente en is almal verwant aan mekaar. Vandag kyk ons in diepte na die Pasga. In Eksodus 12 gee God instruksie aan die Israeliete om die kalender in die eerste maand te begin, wat nou bekend staan as die maand Nisan in die Lente.
-
Al Die Bybelse Feeste van Israel Wys Na Jesus – Deel 1: Inleiding
Het jy al ooit gehoor van “The Feast of Tabernacles”, “Feast of Unleavened Bread” of “Feast of Firstfruits” om maar ‘n paar te noem? Eeue gelede het God Sy mense beveel: Hou ‘n fees!
Nuutste op ons Blog
Tags