Luister gerus na opnames van ons  eredienste. Jy is ook welkom om dit af te laai en te versprei as jy wil. Mag dit vir jou tot seën wees.