Groei
-
AL DIE FEESTE WYS NA JESUS – DEEL 5: DIE FEES VAN DIE WEKE
Het jy al ooit gehoor van “Counting the Omer” (Die Omer tel)? Van die Sondag van Eerste Vrugte af, beveel God Sy mense om sewe weke af te tel tot by die Fees van Weke (Shavuot in Hebreeus, wat weke beteken, Levitikus 23:16).
-
Al Die Feeste Wys Na Jesus – Deel 4: Die Fees van Eerste Vrugte
Die 14de van die maand Nisan (tussen Maart en April op ons kalender), die nag van Pasga, val op verskillende dae van die week elke jaar, maar daar word beveel […]
-
Al Die Bybelse Feeste Wys Na Jesus – Deel 3: Fees van Ongesuurde Brood
In tyd, sou Jesus hierdie selfde Matzo ophou en aan sy volgelinge se, nie “Hierdie is die brood van verdrukking wat ons vaders in Egipte geeet het” nie, maar “Dit is my liggaam, gebreek vir julle. Doen hierdie in herinnering aan my”.
-
-
Al Die Bybelse Feeste Wys Na Jesus – Deel 2: Die Lente Feeste
Die volgende stel feeste kom in die Lente en is almal verwant aan mekaar. Vandag kyk ons in diepte na die Pasga. In Eksodus 12 gee God instruksie aan die Israeliete om die kalender in die eerste maand te begin, wat nou bekend staan as die maand Nisan in die Lente.
-
Al Die Bybelse Feeste van Israel Wys Na Jesus – Deel 1: Inleiding
Het jy al ooit gehoor van “The Feast of Tabernacles”, “Feast of Unleavened Bread” of “Feast of Firstfruits” om maar ‘n paar te noem? Eeue gelede het God Sy mense beveel: Hou ‘n fees!
-
JOB Preekreeks
Ons het aan die begin van 2021 'n wonderlike reeks oor Job gehad. Indien jy dit gemis het - loer hier. Dit is 'n 3 delige reeks.
Nuutste op ons Blog
Tags