Etiket: Lentefees

  • Al Die Bybelse Feeste Wys Na Jesus – Deel 2: Die Lente Feeste

    Die volgende stel feeste kom in die Lente en is almal verwant aan mekaar. Vandag kyk ons in diepte na die Pasga. In Eksodus 12 gee God instruksie aan die Israeliete om die kalender in die eerste maand te begin, wat nou bekend staan as die maand Nisan in die Lente.