In die haas en geraas van die lewe, begin dit amper voel of ons buite ons eie lywe begin leef en presteer. Hierdie retraite is ‘n uitnodiging om vir ‘n …
As Ma’s is ons elke dag besig om lief te wees vir die mense in ons lewens, ons mans, kinders, vriendinne, familie, ens. Dalk is dit ook nodig dat ons …